Weg! Toerfiets Digital Back Issue Cover

Weg! Toerfiets Magazine (Digital)

About Weg! Toerfiets

En hier is ToerFiets, Suid-Afrika se nuwe fietstydskrif – en ‘n eerste in Afrikaans. n nVind inspirasie uit ons kleurvolle toer-artikels, van reise plaaslik en oorsee. Of dalk soek jy net raad wat om in te pak. Of watter items jou lewe op die saal net daardie tikkie makliker (en gemakliker) gaan maak. Ons toerusting-seksies bied ‘n raakvat oorsig vir als wat nuut op die rak is. Vind indiepte profiele oor die mense wat saak maak in die bedryf – van fietsbouers in Woodstock tot die vinnigste vrou in avontuurrenne. Ons boeke-seksie deel die merkwaardige verhaal van hoe ‘n fietstoer deur Tibet ‘n Kanadese egpaar se huwelik gered het (wel, hulle was gewoond aan die sneeu). En as jy ‘n kranige selfdoener is, wys ons jou hoe om jou eie remme te bloei. n nToerFiets bied iets vir enigeen oud en jonk. Van die rusbank-toerdromer tot die langpad-trapper van die Sederberge. Saal op, met jou nuwe ToerFiets in die hand.


The number of issues included in a magazine subscription (frequency) is subject to change without notice. Additional double issues may be published, which count as 2 issues. Applicable sales tax will be added. Offer void in Vermont. Magazine covers are used for illustrative purposes only and you may not receive a copy of the particular issue depicted. Your subscription will include the most recent issue once your subscription begins. Magazine covers are the property of the publisher. This site is not officially affiliated with, associated with, or endorsed by Weg! Toerfiets or the publisher.