Huisgenoot Ware Lewensdramas Digital Back Issue Cover

Huisgenoot Ware Lewensdramas Magazine (Digital)

About Huisgenoot Ware Lewensdramas

Huisgenoot se joernalistiek is enig in sy soort – ons vertel nog altyd die stories agter die gebeure wat lesers nooit sal vergeet nie. Baie van dié stories is ook verpak in die gelyknamige VIA-televisiereeks en podcast op huisgenoot.com. Nou kan jy in dié spesiale uitgawe 10 van dié verhale lees soos dit nog nooit tevore vertel is nie. Ons herleef die stories van Anika Smit, Jason Rohde, Ina Bonette, Suretha Brits, Hannah Cornelius, Advokaat Barbie,Taliep Petersen, Dina Rodrigues en Lauren Dickason. Hoekom? Want die mense wat geraak is – die slagoffers en hul naastes – mag nie vergeet word net omdat hul geweldenaars lank ná die grugebeure uit die nuus verdwyn nie. Huisgenoot Ware Lewensdramas is ’n aangrypende leeservaring – hartverskeurend, en ook onvergeetlik.


The number of issues included in a magazine subscription (frequency) is subject to change without notice. Additional double issues may be published, which count as 2 issues. Applicable sales tax will be added. Offer void in Vermont. Magazine covers are used for illustrative purposes only and you may not receive a copy of the particular issue depicted. Your subscription will include the most recent issue once your subscription begins. Magazine covers are the property of the publisher. This site is not officially affiliated with, associated with, or endorsed by Huisgenoot Ware Lewensdramas or the publisher.