About Huisgenoot Kortverhale
Ter viering van die verbeelding het ons stories uit ons argief gaan bymekaarmaak vir ’n aparte tydskrif wat perfek pas in ’n handsak of op ’n oorvol bedkassie. Onder die 34 verhale is een ekstralange deur Deon Meyer, Die Derde Laai, wat tevore as ’n vervolgverhaal in Huisgenoot verskyn het. Die ander stories is ook uit die pen van skrywers wat al geliefd geword het by ons lesers.
This issue is delivered to your digital reading account and is not refundable once delivered. Cover art and
titles are the property of the publisher and are shown to identify the product. DiscountMags.com is an
independent retailer and is not affiliated with or endorsed by Huisgenoot Kortverhale or its
publisher.