Huisgenoot Bak Magazine (Digital)

Huisgenoot Bak Magazine (Digital) July 1st, 2015 Issue Cover
Powered by Zinio™

Huisgenoot Bak Magazine (Digital)

Our Price: $3.19
FREE SHIPPING
  • Language: Afrikaans
  • Country: South Africa

Description:

Sluit aan by die wêreldwye bakgier! Hierdie tydskrif is perfek vir sowel gesoute en groentjie-bakkers, vir ma’s wat binne minute vir die kinders ’n koek aanmekaar wil slaan tot mense wat vir gaste wil bak of selfs hul spogkoeke wil verkoop. Daar’s ’n afdeling oor basiese mengmetodes en elke resep vertel vir jou vooraf hoeveel moeite en tyd dit vereis. Al die klassieke staatmakerkoeke is hier, plus natuurlik verruklike kaaskoeke, sjokoladekoeke, soetkoekies en minikoeke. ’n Hele hoofstuk is aan gesonder koeke met min koolhidrate toegewy – ja, jy kan Franse vanieljekoek geniet terwyl jy jou dieet dophou!daarmee . . . in Huisgenoot WORS is daar altesaam 100 smullekker resepte vir worsgeregte, of dit nou boerewors, varkworsies, kaasworsies of Weense, Russiese, Duitse of Italiaanse worse is!  Huisgenoot se kosredakteur, Carmen Niehaus, het ook haar eie keuse van moderne worsrolletjies ingesluit. Kry jou eksemplaar nou!


Magazine covers are used for illustrative purposes only and you may not receive a copy of the particular issue depicted. Your subscription will include the most recent issue once your subscription begins. Magazine covers are the property of the publisher. This site is not officially affiliated with, associated with, or endorsed by Huisgenoot Bak (Digital) or the publisher.

  • Publisher: Media 24 Ltd

Reviews: