About Huisgenoot: Kook vir Twee
As jy vir net twee mense kos hoef te kook, is hierdie tydskrif vir jou. Die meeste resepteboeke is gemik op gesinne van vier of meer, en as jy vir minder mense kook, moet jy dikwels kos – en geld – weggooi. Hier los ons jou probleem op met meer as 80 heerlike resepte vir geregte wat in klein hoeveelhede geniet kan word. Agt weeklikse spyskaarte met inkopielyste help sorg dat niks vermors word nie, en 'n hoofstuk oor vooruit kook red jou op daardie dae wanneer jy nie lus het om voor die stoof te staan nie.
This issue is delivered to your digital reading account and is not refundable once delivered. Cover art and
titles are the property of the publisher and are shown to identify the product. DiscountMags.com (Australia) is an
independent retailer and is not affiliated with or endorsed by Huisgenoot: Kook vir Twee or its
publisher.