Huisgenoot – Koninklikes Digital Back Issue Cover

Huisgenoot – Koninklikes Magazine (Digital)

About Huisgenoot – Koninklikes

Skink ’n koppie tee en skuif reg om meegevoer te word! Hierdie koninginne, keiserinne, prinsesse, hertoginne en gravinne is lewende hedendaagse sprokies, kompleet met liefdesverhale om jou te laat swymel, hope glans en genoeg drama om jou vasgenael te hou. Vind meer uit oor Kate Middleton se reis na haar nuwe rol as Catherine, prinses van Wallis, hoe koningin Rania die liefling van die Midde-Ooste geword het, herbesoek prinses Caroline se tragiese liefdeslewe en verdiep jou in nog vele meer verhale van vroue wat inspireer en regeer. Dis die ideale leesstof vir koninklike aanhangers wat lus vir ’n lekker dosis ontvlugting met ’n goeie skeut fabelagtigheid.


The number of issues included in a magazine subscription (frequency) is subject to change without notice. Additional double issues may be published, which count as 2 issues. Applicable sales tax will be added. Offer void in Vermont. Magazine covers are used for illustrative purposes only and you may not receive a copy of the particular issue depicted. Your subscription will include the most recent issue once your subscription begins. Magazine covers are the property of the publisher. This site is not officially affiliated with, associated with, or endorsed by Huisgenoot – Koninklikes or the publisher.