Filter & Sort

Afrikaans Magazines

40 Results
Ons gewilde jaarlikse Namibië-gids bevat 132 bladsye vol klassieke bestemmings, ons 20 top-kampplekke, meer as 240 blyplekke met GPS-punte en kaarte, die beste doendinge, perfekte dagplanne, grenspos...
Available Terms: 1 Issue
1 Issue: $3.34 $40.08
Skuif reg vir nog blokraaiplesier – die nuutste uitgawe van Huisgenoot-Blokraaie bied 100 bladsye van die beste en gewildste blokraaie wat elke week in Huisgenoot verskyn, asook ’n hele klomp nuwe...
Available Terms: 1 Issue
1 Issue: $2.63 $31.56
Of jy nou ’n kieklustige amateurfotograaf is wat jou mik-en-druk deeglik wil benut of ’n kranige watergatwaker met ’n sak vol lense, Weg se eerste spesiale fotografie-uitgawe vertel jou álles w...
Available Terms: 1 Issue
1 Issue: $3.75 $45.00
Bruidsgids is die mees omvattende bruidstydskrif. Bruidsgids bied al die geskrewe inligting wat ‘n bruid sal benodig om haar troue tot in die fynste detail te kan reël. Dit bevat ook die grootste v...
Available Terms: 1 Issue
1 Issue: $3.41 $40.92
HG-Trou maak dit sommer maklik om die perfekte troue te beplan. Nie net wys bekendes soos Faf du Plessis en Christina Storm hul inspirerende troualbums nie; talle stylvolle Huisgenoot-lesers deel ook ...
Available Terms: 1 Issue
1 Issue: $3.34 $40.08
Of jy nou ‘n stuk boerbeskuit in jou koffie wil doop, aan ‘n mosbolletjie wil smul, fyn biscotti aan jou gaste wil voorsit of ‘n vingerleklekker muffin in ‘n kosblik wil pak – in hierdie keu...
Available Terms: 1 Issue
1 Issue: $2.18 $26.16
Ons splinternuwe spesiale uitgawe bied ’n verskeidenheid naaldwerkprojekte met mooi én praktiese goed vir jou, jou gesin en jou huis.
Available Terms: 1 Issue
1 Issue: $5.11 $61.32
Of jy nou ’n kieklustige amateurfotograaf is wat jou mik-en-druk deeglik wil benut of ’n kranige watergatwaker met ’n sak vol lense, Weg se splinternuwe 2016-fotografie-uitgawe vertel jou álles...
Available Terms: 1 Issue
1 Issue: $3.89 $46.68
WegRy is ’n maandelikse tydskrif oor 4x4-ekspedisies en agterpaaie. Vir WegRy se lesers begin die pret waar die teerpad ophou en die grondpad begin. Die span ondersoek alle aspekte van swerf deur Af...
Available Terms: 1 Issue
1 Issue: $2.66 $31.92
In hierdie spesiale uitgawe sal jy idees kry om jou huis mooi te maak en ook oor wat om met die afvalstukkies lap en papier te doen wanneer jy klaar is. Of dit vir ’n hele kamer of net ’n kreatiew...
Available Terms: 1 Issue
1 Issue: $3.40 $40.80
WegRy Vat die Pad is ’n kleurvolle gids met 100 bladsye vol voorstelle vir jou volgende 4x4-reis. Soek jy ’n luilekkerbestemming vir ’n gesinsvakansie, of ’n stewiger uitdaging waarvoor jy die...
Available Terms: 1 Issue
1 Issue: $2.86 $34.32
Met WegSleep kan jy 2016 op ’n hoë noot afskop. Op 9 Januarie is ons nuwe oordgids op die rak. Ons het die WegSleep-oordgids 2016 saamgestel om jou te help om jou volgende kampe te beplan. Dit is ...
Available Terms: 1 Issue
1 Issue: $3.75 $45.00
Om ’n 4x4 te koop is net die begin. Watter modifikasies moet jy daarop aanbring as jy hom in die veld wil gebruik? Watter vaardighede moet jy bemeester? Hierdie en nog baie meer vrae word in detai...
Available Terms: 1 Issue
1 Issue: $3.07 $36.84
Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, ...
Available Terms: 1 Issue, 1 Year, 2 Years, 3 Years and 4 Years
52 Issues: $59.56 $79.56
Die gewilde weeklikse tydskrif, Vrouekeur, is nou as ‘n e-tydskrif beskikbaar. Dié unieke Afrikaanse tydskrif was nog altyd ‘n betroubare bron van inligting en inspirasie vir haar lesers. Dit bev...
Available Terms: 1 Issue, 1 Year, 2 Years, 3 Years and 4 Years
50 Issues: $39.19 $65.50
Suid-Afrika se grootste en invloedrykste landboutydskrif staan al meer as 95 jaar in die diens van boere. Die tydskrif bied rigtinggewende en wetenskaplik nagevorste artikels, en is 'n advertensiemedi...
Available Terms: 1 Issue, 1 Year, 2 Years, 3 Years and 4 Years
50 Issues: $57.27 $76.50