Huisgenoot- Nelson Mandela – Man van Versoening

Huisgenoot- Nelson Mandela – Man van Versoening Magazine (Digital)

This magazine is temporarily unavailable through DiscountMags.com, please check back later. We apologize for the inconvenience.

About Huisgenoot- Nelson Mandela – Man van Versoening

NELSON MANDELA se naam is wêreldwyd sinoniem met vryheid en vrede. Hierdie spesiale gedenktydskrif wat deur Huisgenoot uitgegee word, is ’n huldeblyk aan die wêreldikoon wat 27 jaar in die tronk deurgebring het sodat alle Suid-Afrikaners vry kan wees. Dit bied ’n gedetailleerde, leesvriendelike opsomming van sy lewe met interessante tydlyne, fassinerende foto’s en uitstekende infografika. Kom meer te wete oor Mandela se kinderjare en familie, lees sy historiese toespraak vanuit die beskuldigdebank tydens die Rivonia-verhoor voor hy tronk toe gestuur is en verken Robbeneiland (waar hy 18 van sy 27 jaar in aanhouding deurgebring het) terwyl jy meer uitvind oor die uitleg van die tronk, die klere wat hy op die eiland gedra het, die werk wat hy daar gedoen het en die tronkkos wat hy geëet het. Die boek volg Mandela van sy geboorte tot die einde van sy lewe en bekyk ook sy rol in die plaaslike en internasionale politiek en die heldeverering wat van Jan en San Publiek tot wêreldleiers en vermaaksterre vir hom gehad het. Die bêreboek van 148 bladsye is ’n moet vir mense wat hom bewonder, studente en enigeen wat in geskiedenis belangstel.


The number of issues included in a magazine subscription (frequency) is subject to change without notice. Additional double issues may be published, which count as 2 issues. Applicable sales tax will be added. Offer void in Vermont. Magazine covers are used for illustrative purposes only and you may not receive a copy of the particular issue depicted. Your subscription will include the most recent issue once your subscription begins. Magazine covers are the property of the publisher. This site is not officially affiliated with, associated with, or endorsed by Huisgenoot- Nelson Mandela – Man van Versoening or the publisher.