About Huisgenoot: Het jy Geweet?
Al ooit gewonder watter dier die vinnigste is, wat in ’n kameel se hobbel is, watter diertjies almal in ’n getypoel woon, hoe groot ’n volstruiseier is of hoe sneeu gevorm word? Die kans is goed dat jou kinders jou al daaroor uitgevra het . . . Die tweede uitgawe van Het Jy Geweet?, Huisgenoot se tydskrif vir kinders wat nuuskierig oor ons wêreld is, is nou te koop. Dit bevat 46 kleurryke illustrasies van allerhande interessanthede soos diere, dinosourusse, hoe dinge werk, hoe produkte gemaak word en nog vele meer. Daar is ook ’n wonderlike afdeling met aanwysings vir hoe om self gemmerbier, kaas, slym en ’n wurmplaas te maak. Jou kinders sal hulle aan elke liewe bladsy in hierdie tydskrif vergaap!
This issue is delivered to your digital reading account and is not refundable once delivered. Cover art and
titles are the property of the publisher and are shown to identify the product. DiscountMags.com is an
independent retailer and is not affiliated with or endorsed by Huisgenoot: Het jy Geweet? or its
publisher.