Huisgenoot Eksamenhulp

Huisgenoot Eksamenhulp Magazine (Digital)

This magazine is temporarily unavailable through DiscountMags.com, please check back later. We apologize for the inconvenience.

About Huisgenoot Eksamenhulp

Gesinstydskrif Huisgenoot gee vanjaar vir die eerste keer ‘n unieke reeks eksamenhulpboeke vir matriekleerders uit. Dié reeks van vier boeke, sal elk ses splinternuwe vraestelle bevat, opgestel deur senior onderwysers vanoor die land met ervaring in die opstel van provinsiale en nasionale vraestelle spesiaal vir Huisgenoot. Elke tydskrif bevat ook die volledige memorandums wat sal help met die finale afronding voor interne eksamens asook die NSS-eksamen aan die einde van die jaar. Die dae waar graad 12-leerders heeltyd dieselfde vraestelle oor en oor uitwerk is nou verby!


The number of issues included in a magazine subscription (frequency) is subject to change without notice. Additional double issues may be published, which count as 2 issues. Applicable sales tax will be added. Offer void in Vermont. Magazine covers are used for illustrative purposes only and you may not receive a copy of the particular issue depicted. Your subscription will include the most recent issue once your subscription begins. Magazine covers are the property of the publisher. This site is not officially affiliated with, associated with, or endorsed by Huisgenoot Eksamenhulp or the publisher.