Filter & Sort

Afrikaans Magazines

60 Results
Home Bathrooms is the go-to guide for anyone dreaming of a bathroom makeover, whether it involves a renovation or just simple cosmetic changes. In true Tuis | Home style, this special issue will be ja...
Available Terms: 1 Issue
Home Bathrooms: $3.72
Landbou Boerekos is ‘n kostydskrif wat jou beste vriend in die kombuis gaan word. Tussen die blaaie van ons eerste uitgawe kry jy alles wat jy nodig het vir ‘n bobaas-braai, en die lekkerste padko...
Available Terms: 1 Issue
Winter 2021: $3.24
SARIE is die voorkeur-glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika met ‘n moderne wêreldbeskouiing. SARIE is ‘n intieme deel van haar lewe en ‘n ware voortsetting van haar leef...
Available Terms: 1 Year, 2 Years, 3 Years and 4 Years
6 Issues: $18.92 $25.20
Die Masterchef tydskrif bied ’n kykie agter die Masterchef-reeks. Met hoogtepunte, resepte, en stories oor die kokke, inspireer hierdie die tydskrif lesers om soos die meesters te kook. Die tydskrif...
Available Terms: 1 Issue
2012: $2.77
Sluit aan by die wêreldwye bakgier! Hierdie tydskrif is perfek vir sowel gesoute en groentjie-bakkers, vir ma’s wat binne minute vir die kinders ’n koek aanmekaar wil slaan tot mense wat vir gast...
Available Terms: 1 Issue
Huisgenoot Bak: $2.87
Huisgenoot is vanjaar 100 jaar oud en in dié wonderlike publikasie bring ons al die ikoniese Huisgenoot-resepte byeen wat deur die dekades in jou gunsteling-tydskrif verskyn het. Elkeen kry ’n mode...
Available Terms: 1 Issue
100 Jaar se gunsteling: $2.77
Ons gewilde jaarlikse Namibië-gids bevat 132 bladsye vol klassieke bestemmings, ons 20 top-kampplekke, meer as 240 blyplekke met GPS-punte en kaarte, die beste doendinge, perfekte dagplanne, grenspos...
Available Terms: 1 Issue
2021: $7.01
SARIE KOS gaan oor kos wat die mond laat water en is trots SA. Dié maand is daar 60+ idees wat byna als onder 60 minute gemaak kan word, ons bak vakansiekoekies vir die koekieblik en braai 5 verskill...
Available Terms: 1 Year, 2 Years, 3 Years and 4 Years
4 Issues: $15.48 $19.04
Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, ...
Available Terms: 1 Year, 2 Years, 3 Years and 4 Years
51 Issues: $69.94 $91.29
Verwelkom Avontuur Afrika, ‘n nuwe, opwindende en diverse platform wat beide Afrikaanse en Engelse drukweergawes insluit, asook ‘n sterk digitale platform vir kampeer- en landreisentoesiaste om sa...
Available Terms: 1 Year, 2 Years, 3 Years and 4 Years
12 Issues: $16.82 $25.20
Warm gloede? Beneuktheid? Onwelkome ekstra kilo’s? Die menopouse is nie almal se vriendin nie, maar dit kondig ook vir vroue in hul middeljare ʼn opwindende lewensfase aan waarin jy jou op nuwe mani...
Available Terms: 1 Issue
Huisgenoot: Vuurwarm: $3.69
Huisgenoot se 100 Beste Resepte: Sakpas wys jou hoe om lekker en interessant te kook sonder om jou sak te veel te skud - of dit nou watertand-steak, geurige pasteie of sappige hoender is. Daar is rese...
Available Terms: 1 Issue
Huisgenoot se 100 Beste Resepte: Sakpas: $2.71
Bring so min moontlik tyd in die kombuis deur met dié heerlike geregte met klaargereed-bestanddele en kortpad-maniere.
Available Terms: 1 Issue
Huisgenoot Kortpadkos: $1.85
Pasta is veelsydig, vinnig, vullend en goedkoop. Jy kan dit omtower in enigiets van slaai, eenbakgeregte of selfs vir n spoggerige onthaal. Kinders, ouers, oumas en oupas hou ewe veel van die stapelko...
Available Terms: 1 Issue
Pasta vir aandete: $1.85
Die 2de uitgawe van Tuis Werf is propvol inspirerende leser-opknappe – van ’n stoep in die Wynland tot ’n klein binnehof in die stad! Bou jou eie fontein en maak self plaveiblokke; ons wys jou h...
Available Terms: 1 Issue
2015: $4.04
Of dit jou eerste of eenhonderdste besoek aan die Krugerwildtuin is, dié omvattende gids hoort in die bakkie se cubby hole. Ons het die Kruger plátgery, en wys jou waar om te bly (kamp en selfsorg),...
Available Terms: 1 Issue
2013: $7.37