About Sterre
Sterre is hier! ’n Splinternuwe tydskrif wat jou alles en meer bied oor wat jy wil weet - van die jongste nuus en brokkies oor ons mees bekende én ook ons nuwe, opkomende sterre, aktuele sake- en agri-nuus, alles oor die vermaakwêreld in Suid-Afrika, leefstyl, kos en wyn en natuurlik sport. Ons vertel jou alles oor die kleiner feeste op dorpe en die mega-feeste in groot stede. Ons fokus op toerisme en gewilde vakansiebestemmings asook nuwe plekkies wat wag om ontdek te word. Is dit moeilik om daardie perfekte konferensielokaal vir julle spanbou te kry? Is jy pal op soek na die beste winskopies wat aangebied word? Kom blaai deur ons boek. Kry jou Sterre maandeliks, jy sal elke keer aangenaam verras wees met ons vars inhoud en pragfoto’s! Dis die een tydskrif waar jy ’n unieke kombinasie van stories kry oor dinge wat jy WIL weet en nêrens anders kan kry nie!
The number of issues included in a magazine subscription (frequency) is subject to change without notice. Additional
double issues may be published, which count as 2 issues. Applicable sales tax will be added. Offer void in Vermont.
Magazine covers are used for illustrative purposes only and you may not receive a copy of the particular issue
depicted. Your subscription will include the most recent issue once your subscription begins. Magazine covers are
the property of the publisher. This site is not officially affiliated with, associated with, or endorsed by
Sterre or the publisher.
We reserve the right to substitute gifts of equal or greater value.