About INTIEM Tydskrif
INTIEM is daardie 'soul sister' by wie jy kan bieg, raad vra, of sommer net bevestiging kry dat jy en jou huwelik nie so abnormaal is soos wat jy gedink het dit is nie! INTIEM wil jou inspireer om jul huwelik te verbeter, te verfris, te verryk, en te versier! Ons wil jou bemagtig en toestemming gee om beheer oor jul sekslewe te neem. Die tydskrif het nie grense nie en swerf die wêreld vol. Dit is ons doel dat soveel moontlik vroue hierdie boek lees en tot aksie oorgaan. Omdat ons weet dat die manne ewe versot op INTIEM is, bied ons ook aan hulle ’n afdeling wat spesifiek vir hulle geskryf is, met witwarm bedpretwenke! Maak nie saak of jy pasgetroud en onskuldig is, pasgetroud en nié so onskuldig, ‘n middeljarekrisis beleef of binnekort jou goue herdenking vier nie, trek jou INTIEM nader, trek jou kantnommertjie aan, en begin vandag nog jul huwelik bou! Neem asseblief kennis dat invoegsels wat saam met die gedrukte uitgawe van die tydskrif gelewer word, nie in die digitale weergawe sal wees nie. Byvoorbeeld: brosjures en geskenke.
The number of issues included in a magazine subscription (frequency) is subject to change without notice. Additional
double issues may be published, which count as 2 issues. Applicable sales tax will be added. Offer void in Vermont.
Magazine covers are used for illustrative purposes only and you may not receive a copy of the particular issue
depicted. Your subscription will include the most recent issue once your subscription begins. Magazine covers are
the property of the publisher. This site is not officially affiliated with, associated with, or endorsed by
INTIEM Tydskrif or the publisher.
We reserve the right to substitute gifts of equal or greater value.