About Aaskliniek Handboek
Sedert die eerste uitgawe van Die Oewerhengelaar tydskrif in April 2003 is getrou gehou by sy leuse van: “Die tydskrif vir wenke, advies en vir ons!” en is gehalte tegniese kundigheid oor varswater hengel met elke uitgawe aan lesers gebied. Met die verskyning van Johan Marx se eerste “Aaskliniek” rubriek het ‘n bykomende leuse ontstaan, naamlik: “Ons vertel jou alles!” Hierdie handboek leen inderdaad verdere gestalte aan diè leuse, en dat elke leser daarvan daarby sal baat vind. Geen “klein geheimpie” word weggesteek nie – elke detail van aas maak word noukeurig voorgesit, van die “ou” resepte tot die mees moderne, en al die wenke en advies sal die kanse op beter vangstes van varswatervis verbeter. Soos die ou gesegde dit stel, “as jy sukkel, lees die instruksies!” – die “Aaskliniek Handboek 3” maak dit vir iedereen baie maklik! - Eugene Kruger, Redakteur.
The number of issues included in a magazine subscription (frequency) is subject to change without notice. Additional
double issues may be published, which count as 2 issues. Applicable sales tax will be added. Offer void in Vermont.
Magazine covers are used for illustrative purposes only and you may not receive a copy of the particular issue
depicted. Your subscription will include the most recent issue once your subscription begins. Magazine covers are
the property of the publisher. This site is not officially affiliated with, associated with, or endorsed by
Aaskliniek Handboek or the publisher.
We reserve the right to substitute gifts of equal or greater value.